Weer vir 7 Maart 2019
WEERWAAK: Swaar reënval kan oor die naweek oor die streke van Otjozondjupa en Omaheke voorkom. Winderige toestande sal vandeesweek in die Weste en Suide voortduur.
BINNELAND: Sonnig en baie warm in die verre Suide en die Namibwoestyn. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm wees met enkele donderbuie, maar geïsoleerde donderbuie in die Noordweste en die streke van Otjozondjupa, Khomas en Omaheke. Winderige toestande sal in die Weste en Suide voortduur.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met enkele buie in die verre Suide.
GETYE BY WALVISBAAI: L 10:01 H 16:18 L 22:07
VOORUITSIGTE
Windhoek 18° 34°
Gobabis 20° 37°
Katima Mulilo 18° 36°
Keetmanshoop 20° 35°
Mariental 25° 38°
Opuwo 21° 35°
Oshakati 20° 35°
Rundu 18° 31°
Walvisbaai 17° 24°
Johannesburg 18° 26°
Kaapstad17° 26°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie