Weer vir 7 Junie 2017
WEERWAAK: Baie koue en winderige toestande word oor die Suide en Weste verwag, wat teen Donderdag verder oor die sentrale dele sal versprei.
BINNELAND: Baie koud aanvanklik in die suidelike en sentrale dele, maar andersins gedeeltelik bewolk en matig tot warm, maar baie warm in die Noorde. Enkele bui kan in die //Karasstreek voorkom.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig met buie oor die sentrale en suidelike kus.
GETYE BY WALVISBAAI: L 07:17 H 13:39 L 19:23
Gobabis 05° 26°
Katima Mulilo 15° 29°
Keetmanshoop 07° 18°
Mariental 06° 20°
Opuwo 15° 31°
Oshakati 14° 30°
Rundu 16° 28°
Walvisbaai 08° 22°
Windhoek 05° 22°
Luanda 22° 32°
Johannesburg 06° 20°
Kaapstad 12° 24°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie