Weer vir 7 Februarie 2018

07 February 2019 | Weer
WEERWAAK: Verspreide donderbuie word oor die binneland vrewag, behalwe oor die Noordweste. Kitsvloede kan hoogs waarskynlik in die Suide, sentrale hooglande, die Noordooste en oor die suidelike kusgebiede voorkom.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm in die Noordweste en die verre noordelike gebiede. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm wees met geïsoleerde tot verspreide donderbuie plek-plek. Winderige weer sal voortduur.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met geïsoleerde donderbuie oor die suidelike kusgebiede.

GETYE BY WALVISBAAI: H 05:00 L 10:52 H 17:07

VOORUITSIGTE

Windhoek 20° 34°

Gobabis 20° 34°

Katima Mulilo 18° 33°

Mariental 22° 37°

Opuwo 20° 36°

Oshakati 21° 36°

Rundu 20° 34°

Walvisbaai 20° 26°

Johannesburg 15° 28°

Kaapstad 18° 36°

Soortgelyk

 

Lodge, besigheid beroof – sewe vas

25 minute gelede | Misdaad

Henriette Lamprecht – Sewe verdagtes was gister reeds agter tralies nadat hulle by twee verskillende inbrake in die Omahekestreek betrokke was. Een van die inbrake...

Tolpaaie dalk op pad

25 minute gelede | Vervoer

font face="Verdana" >Catherine Sasman - Die Padfondsadministrasie (RFA) beoog om die lewensvatbaarheid van tolpaaie in Namibië te ondersoek.Dít as ’n moontlike bykomende bron...

Grondwet praat jou taal

25 minute gelede | Howe

Denver Kisting – Dit is belangrik dat die oppergesag van die land, die Grondwet, toeganklik is vir Jan en San Alleman.Alle wette in Namibië is...

Agterstallige pos glo nie NamPost se skuld

25 minute gelede | Ministeries

Catherine Sasman – Volgens NamPost is die agterstand in die aflewering van pos en pakkies nie sy skuld nie, maar wel die Suid-Afrikaanse Internasionale possentrum...

Weer vir 9 Augustus

25 minute gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm in die Suide, maar baie tot bloedig warm in die Noorde.KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle in...

Nou aan die gang

25 minute gelede | Kuns en vermaak

» Vanaand is die immergewilde Windhoek City Market weer in die hoofstad. Geniet ’n onbeperkte vonkelwynproe van verskeie wynkelders uit Suid-Afrika se produkte. Dié mark...

Klei en keramiek by negende biënnale

25 minute gelede | Kuns en vermaak

Die Pottebakkersvereniging van Namibië (PAN) se 9de Keramiek Biënnale word eersdaags by die Nasionale Kunsgalery van Namibië (NAGN) aangebied sal word. Die geleentheid is die...

N$150 miljoen vir landskapbestuur

25 minute gelede | Ministeries

Die ministerie van die omgewing en toerisme en die Nasionale Beplanningskommissie van Namibië het Woensdag ’n ooreenkoms met die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram (UNDP) onderteken,...

Boere kan doen met ‘n miljoen

25 minute gelede | Omgewing

Engen het gister N$1 miljoen aan die Dare to Care-droogtehulpfonds oorhandig.Dit ná sy eerste skenking van N$850 000 op Vrydag 12 Julie. Die oliemaatskappy het...