Weer vir 7 April 2021

07 April 2021 | Weer
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie in die Noorde, asook die Omaheke-, Khomas- en Hardapstreek.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle in die oggend.

GETYE BY WALVISBAAI: L 07:07 H 13:22 L 19:18

GOBABIS 15° 30°Gedeeltelik bewolk met buie

KATIMA MULILO 15° 32°Gedeeltelik bewolk

KEETMANSHOOP 16° 32°Gedeeltelik bewolk

MARIENTAL 18° 32°Gedeeltelik bewolk met buie

OPUWO 17° 30°Gedeeltelik bewolk

OSHAKATI 16° 31°Gedeeltelik bewolk met buie

RUNDU 14° 30°Gedeeltelik bewolk

WALVISBAAI 12° 26°Gedeeltelik bewolk

WINDHOEK 13° 30° Gedeeltelik bewolk met buie



LUANDA 22° 32° Gedeeltelik bewolk met buie

JOHANNESBURG 14° 23°Gedeeltelik bewolk met buie

KAAPSTAD 13° 25°Gedeeltelik bewolk

Soortgelyk

 

79 nuwe gevalle, een sterfte

32 minute gelede | Gesondheid

Die Covid-19-verwante sterftesyfer skuif met een, die van 'n 53-jarige vrou van Swakopmund, op tot 609. Vandag is 79 nuwe gevalle aangemeld waaronder 15 leerlinge...

LPM ruk op na NV

1 uur gelede | Politiek

Ondersteuners van die Landless Peoples Movement (LPM) is voor die hekke van die parlementstuine waar hulle 'n optog hou teen die verbod op hul leiers,...

RMB Song Night vier ’n dekade

3 ure gelede | Kuns en vermaak

Die RMB Song Night-inisiatief wat op die been gebring is met die doel om Namibiese klanke te laat groei en ontwikkel, vier vanjaar sy tiende...

Europese Unie verwelkom besending entstowwe van Covax

4 ure gelede | Gesondheid

Die Europese Unie se adjunkhoof, mnr. Gosia Lachut, het die besending van 24 000 dosisse AstraZeneca-entstof teen Covid-19 van Covax aan Namibië verwelkom. Lachut...

Kavango-Oos kry eerste besending Covid-19-entstowwe

6 ure gelede | Gesondheid

Kavango-Oos het sy eerste besending Sinopharm en AstraZeneca-dosisse deel van die immuniseringsveldtog teen Covid-19 ontvang. Die streek het 7 983 Sinopham- en 2 880 AstraZeneca-dosisse...

Vincia Cloete aangestel as hoof van korporatiewe bestuursinsituut

7 ure gelede | Mense

Die Namibië Instituut vir Korporatiewe Bestuur (NICG), wat in 2016 gestig is om gesonde korporatiewe bestuursbeginsels en -praktyke in die land te bevorder, het aangekondig...

Floyd-moordverhoor: Skuldig!

7 ure gelede | Internasionaal

Derek Chauvin (45), gewese polisielid van Minneapolis, is skuldig bevind aan die moord op George Floyd (46).’n Jurie het gisteraand laat (Namibiese tyd) dié beslissing...

FlyWestair brei binnelandse vlugte uit

16 ure gelede | Vervoer

FlyWestair voeg van volgende Woensdag 28 April 'n ekstra vlug by sy Ondangwa-roete en het ook by die Vervoerkommissie van Namibië aansoek gedoen om vlugte...

Sprinkane nou in 11 streke

16 ure gelede | Landbou

Ronelle Rademeyer – Die verwoestende sprinkaan­plaag het nou na elf van die land se 14 streke uitgekring en dit is net in die Omaheke-, Khomas-...