Weer vir 6 Desember
BINNELAND: Mooi weer en bloedig warm in die noordwestelike helfte, anders gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie op plekke in die noordooste en die //Kharasstreek. 'n Fris tot sterk wind word oor die binneland verwag.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel met miskolle op plekke. 'n Paar ligte buie word oor die suidelike kusgebiede verwag.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:38 H: 14:57 L: 21:02
WINDHOEK 18° 34°
RUNDU 22° 35°
OSHAKATI 24° 39°
GOBABIS 21° 37°
MARIENTAL 22° 38°
KEETMANSHOOP 17° 34°
WALVISBAAI 15° 25°
LUANDA 23° 30°
JOHANNESBURG 17° 28°
KAAPSTAD 14° 22°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie