Weer vir 5 Februarie 2019

05 February 2019 | Weer
BINNELAND: Sonnig en bloedig warm in die Suide. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm tot bloedig warm wees met enkele donderbuie, maar verspreid oor die sentrale Noorde en die Zambezistreek.

KUS: Meestal sonnig en warm in die Suide, maar elders sal dit gedeeltelik bewolk en koel wees met miskolle aanvanklik.

GETYE BY WALVISBAAI: L 09:26 H 15:39 L 21:36



Gobabis 20° 37°

Katima Mulilo 18° 34°

Keetmanshoop 23° 39°

Mariental 24° 39°

Opuwo 19° 36°

Oshakati 21° 36°

Rundu 20° 34°

Walvisbaai 17° 24°

Windhoek 15° 24°



Luanda 24° 31°

Johannesburg 15° 27°

Kaapstad 16° 32°

Soortgelyk

 

Hep E: 28 gevalle 'n dag

2 ure gelede | Gesondheid

Henriette LamprechtByna 30 nuwe gevalle van hepatitis E is in die laaste week van Julie daagliks oraloor die land aangeteken. Die siekte het boonop die...

Kaalkiekies saai amok aanlyn

2 ure gelede | Misdaad

Denver KistingSo onlangs soos gisteroggend moes die stadspolisie in Windhoek hulle na 'n toneel haas nadat 'n vrou haar lewe probeer neem het weens gelekte...

Die weer vir 8 Augustus 2019

2 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig in die Suide. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees.KUS: Gedeeltelik bewolk en matig...

Ministerie steek stokkie voor mossel-oes

2 ure gelede | Ministeries

Erwin LeuschnerDie minister van visserye en mariene hulpbronne, mnr. Bernard Esau, het gister die oes van witmossels vir kommersiële gebruik verbied. Hy het dit by...

Ma hoop seuntjie leef nog ná 22 jaar ...

2 ure gelede | Misdaad

Denver Kisting – Meer as 22 jaar ná ’n negejarige seuntjie van die Kaapse Vlakte van sy ouerhuis verdwyn het, hoop sy ma hy lewe...

Dubbele moordenaar kry vyfde prokureur

2 ure gelede | Howe

font face="Verdana">Die man wat Dinsdag in die Windhoekse hoërhof skuldig bevind is aan die moord op twee vroue in Januarie 2016 het gister sy vyfde...

Bekendes belê groot in gasvryheidsbedryf

2 ure gelede | Toerisme

Ronelle Rademeyer - Die gewildheid van die drie Stellenbosch-restaurante in die Bougainvillea-sentrum in Klein Windhoek – The Stellenbosch Wine Bar, Tasting Room en Market –...

Polisie sing Kalahariwoestyn-lofliedere

2 ure gelede | Polisie

Denver Kisting Sedert die polisie verlede jaar met ander owerhede begin kragte saamsnoer het om misdaad te bestry, het misdaadbedrywighede met nagenoeg 9% afgeneem.So sê...

Lesersfoto's 7 Augustus 2019

2 ure gelede | Lesersfoto's

Lesersfoto's 7 Augustus 2019