Weer vir 31 Augustus 2016
VOORUITSIGTE
BINNELAND: Mooi weer en baie warm in die Noordooste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees. Winderige toestande sal steeds oor die binneland heers.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm maar baie warm op plekke oor die sentrale deel.
GETYE BY WALVISBAAI: L 07:48 H 14:09 L 20:10
Gobabis12°29°
Katima Mulilo11°31°
Keetmanshoop15°31°
Mariental12°32°
Opuwo13°32°
Oshakati16°33°
Rehoboth12°29°
Rundu15°30°
Walvisbaai09°27°
Windhoek11°27°
Luanda20°26°
Johannesburg15°27°
Kaapstad11°21°
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie