Weer vir 30 Oktober 2018
BINNELAND: Sonnig en baie warm in die Kavango- en Zambezistreek. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm wees met enkele buie in die streke ||Kharas, Khomas en Omaheke.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle aanvanklik, maar bewolk en matig in die Suide met buie.
GETYE BY WALVISBAAI: H 07:08 L 13:06 H 19:32
VOORUITSIGTE
Windhoek 16°27°
Gobabis 15°36°
Katima Mulilo 18°37°
Keetmanshoop 13°27°
Mariental 17°26°
Opuwo 18°35°
Oshakati 20°37°
Rehoboth 18°32°
Rundu 17°37°
Walvisbaai 15°25°
Johannesburg 15°31°
Kaapstad 14°20°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie