Weer vir 28 Januarie
BINNELAND: Sonnig en baie warm in die Suide, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met 'n paar donderbuie, maar geïsoleerde tot verspreide donderbuie oor die sentrale noordelike streke, Kavango en Zambezi. Winderige toestande sal oor die binneland voortduur.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle in die oggend.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 09:17 H: 15:33 L: 21:33
WINDHOEK 16° 29°
RUNDU 18° 28°
OSHAKATI 21° 31°
GOBABIS 19° 33°
MARIENTAL 22° 35°
KEETMANSHOOP 18° 35°
WALVISBAAI 17° 25°
LUANDA 23° 30°
JOHANNESBURG 16° 23°
KAAPSTAD 15° 25°
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle in die oggend.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 09:17 H: 15:33 L: 21:33
WINDHOEK 16° 29°
RUNDU 18° 28°
OSHAKATI 21° 31°
GOBABIS 19° 33°
MARIENTAL 22° 35°
KEETMANSHOOP 18° 35°
WALVISBAAI 17° 25°
LUANDA 23° 30°
JOHANNESBURG 16° 23°
KAAPSTAD 15° 25°
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie