Weer vir 28 Februarie 2017
WEERWAAK: Swaar buie en donderbuie word vandag oor die noordoostelike streke en dele van die Hardapstreek verwag.
BINNELAND: Mooi weer en baie warm in die verre Suidweste, andersins sal dit gedeeltelik bewolk en warm baie warm wees met geïsoleerde donderbuie, maar verspreid oor die noordoostelike binneland en dele van die Hardapstreek.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle in die oggend. Buie en donderbuie word oor die sentrale kus verwag.
GETYE BY WALVISBAAI: L 10:35 H 16:54 L 22:46
GOBABIS17°32°
KEETMANSHOOP19°35°
MARIENTAL 22°36°
OSHAKATI21°32°
RUNDU 20°27°
WALVISBAAI 16°22°
WINDHOEK 17°30°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie