Weer vir 27 Februarie 2020
WEERWAAK: Verspreide donderbuie sal oor die noordelike streke en Omaheke- en Khomasstreek voortduur waar kitsvloede verwag word. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die verre Noordweste en Suidweste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met geïsoleerde donderstorms, maar verspreide tot wydverspreide donderstorms in die noordelike streke en Omaheke- en Khomasstreek.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met enkele buie later oor die sentrale kus.
GETYE BY WALVISBAAI: L 11:27 H 17:44 L 23:30
VOORUITSIGTE
(°C)
Windhoek15°26°
Gobabis 18° 27°
Katima Mulilo 18° 30°
Keetmanshoop 22° 31°
Mariental 18° 30°
Opuwo 18° 35°
Oshakati 20° 31°
Rehoboth 16° 28°
Rundu 20° 26°
Walvisbaai 17° 26°
Kaapstad17° 25°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie