Weer vir 24 Oktober 2016
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm oor die verre Suide. Enkele buie en donderbuie word oor die Noordooste verwag. Winderige weer sal in die namiddag in die Weste voorkom.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koud tot koel, maar warm in die Suide. Miskolle sal oor plekke langs die kus voorkom.
GETYE BY WALVISBAAI: H 11:17 L 17:42 H 23:58
VOORUITSIGTE
Gobabis 14° 37°
Katima Mulilo 21° 39°
Keetmanshoop 08° 30°
Mariental 12° 36°
Opuwo 18° 38°
Oranjemund 12° 24°
Oshakati 23° 39°
Rundu 23° 39°
Walvisbaai 12° 24°
Windhoek 18° 34°
Luanda 22° 29°
Johannesburg 12° 29°
Kaapstad 12° 24°
KUS: Gedeeltelik bewolk en koud tot koel, maar warm in die Suide. Miskolle sal oor plekke langs die kus voorkom.
GETYE BY WALVISBAAI: H 11:17 L 17:42 H 23:58
VOORUITSIGTE
Gobabis 14° 37°
Katima Mulilo 21° 39°
Keetmanshoop 08° 30°
Mariental 12° 36°
Opuwo 18° 38°
Oranjemund 12° 24°
Oshakati 23° 39°
Rundu 23° 39°
Walvisbaai 12° 24°
Windhoek 18° 34°
Luanda 22° 29°
Johannesburg 12° 29°
Kaapstad 12° 24°
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie