Weer vir 24 Februarie
WEERWAAK: Wydverspreide donderbuie word in Ohangwena, Oshikoto, Otjozondjupa en Omaheke verwag.
BINNELAND: Sonnig en warm in die Suide en Weste, andersins gedeeltelik bewolk en baie warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie in die Kavango, Zambezi en sentrale hoëgrond, maar wydverspreide donderbuie in Oshikoto, Otjozondjupa en Omaheke.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:46 H: 14:02 L: 20:04
WINDHOEK 17° 30°
RUNDU 20° 31°
OSHAKATI 21° 34°
GOBABIS 19° 27°
MARIENTAL 20° 34°
KEETMANSHOOP 20° 34°
WALVISBAAI 15° 24°
LUANDA 23° 31°
JOHANNESBURG 15° 24°
KAAPSTAD 15° 25°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie