Weer vir 22 Mei 2020

22 May 2020 | Weer
BINNELAND: Gedeeltleik bewolk en warm in die streke van ||Kharas en Hardap. Elders sal dit sonnig en warm tot baie warm wees.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle in die Suide.

GETYE BY WALVISBAAI: L 09:09 H 15:34 L 21:16

VOORUITSIGTE

Windhoek 10° 24°

Gobabis 09° 27°

Katima Mulilo 06° 28°

Keetmanshoop 13° 28°

Mariental 08° 26°

Opuwo 11° 31°

Oshakati 11° 29°

Rehoboth 07° 26°

Rundu 08° 25°

Walvisbaai 14° 28°

Johannesburg 07° 20°

Kaapstad 12° 22°

Soortgelyk

 

Seaflower: Fishcor skuld ons N$255 miljoen

11 ure gelede | Misdaad

Ronelle Rademeyer – Die kontrak tussen Seaflower Pelargic Processing (SPP) en die National Fishing Corporation of Namibia (Fishcor) vir ’n jaarlikse maasbankerkwota van 50 000...

Weer vir 24 September 2020

11 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en bloedig warm in die Noorde en Suide. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm wees.KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot...

Kankergevalle in Namibië bly toeneem

11 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – 'n Gemiddeld van 3 560 gevalle van kanker is jaarliks in die tydperk 2015 tot 2017 in Namibië aangemeld.Tussen 2010 en 2017...

Moedige stryd teen Okahandja-brand

11 ure gelede |

Elvira Hattingh – Boere in die Okahandja-omgewing het gister teen saktyd nog moedig 'n brand bestry, wat deur mnr. Jan Balt as “buite beheer” beskryf...

Otjiwarongo se plan vir versnelde grondtoekenning

11 ure gelede | Infrastruktuur

Ester Kamati op Otjiwarongo Vanweë die toenemende kommer oor die agterstand met die toekenning van grond vir veral middel- tot lae-inkomste-werkers in Otjiwarongo, is ’n...

Voorval by Windpomp 14 opgeklaar

11 ure gelede | Gemeenskap

Leandrea Louw op Swakopmund – Die Windpomp 14-kampterrein buite Swakopmund was die middelpunt van ’n hewige debat op sosiale media die afgelope naweek. ’n Individu...

Waak teen skelms se Covid-streke

11 ure gelede | Misdaad

Augetto Graig – TransUnion, die wêreldwye inligtingsonderneming in Namibië bekend vir hul skuldswartlysstelsel (ITC), waarsku teen Covid-19-verwante skelmstreke wat Namibiërs in die visier het.Volgens me....

Skuldinvordering op Otji onder loep

11 ure gelede | Regering

Ester Kamati op Otjiwarongo - Otjiwarongo se munisipaliteit het in 2017 ’n span skuldinvorderaars op ’n kontrakbasis aangestel om sowat N$43 miljoen wat aan hul...

Lesersfoto's 24 September 2020

11 ure gelede | Lesersfoto's

Familie: “Dit is ’n foto van twee susters. Die een woon in Ghana en die ander een in Namibië. Beide verjaar in verskillende jare in...