Weer vir 22 Maart 2017
WEERWAAK: Dit sal winderig oor die sentral kus en Namibwoestyn wees en matig in die middag waai
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die oostelike dele van die streke van Hardap, Omaheke en Otjozundjupa. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm wees met enkele tot geïsoleerde donderstorms in die /Kharas-, Kavango-, en Zambezistreek. Ligte sandstorms word oor die sentrale Namibwoestyn verwag.
KUS: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele buie in die Suide.
GETYE BY WALVISBAAI: L 05:00 H 11:23 L : 17:39
Gobabis 18° 31°
Katima Mulilo 18° 30°
Keetmanshoop 21° 33°
Mariental 21° 34°
Opuwo 21° 31°
Oshakati 21° 31°
Rundu 16° 30°
Walvisbaai 22° 35°
Windhoek 14° 29°
Luanda 23° 33°
Johannesburg 12° 27°
Kaapstad 19° 33°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie