Weer vir 20 November
WEERWAAK: Hittegolftoestande sal oor die Noorde voortduur.
BINNELAND: Sonnig en baie tot bloedig warm in die Suide, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie in die noordoostelike helfte van die binneland. Winderige toestande sal oor die binneland voortduur.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel met miskolle op plekke in die oggend.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:49 H: 14:11 L: 20:17
WINDHOEK20°33°
RUNDU23°37°
OSHAKATI23°38°
GOBABIS20°37°
MARIENTAL17°33°
KEETMANSHOOP15°31°
WALVISBAAI14°21°
KAAPSTAD11°23°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie