Weer vir 20 Maart 2017

20 March 2017 | Weer
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm met enkele donderbuie in die Zambezi en Kavango, asook die oostelike dele van die Ohangwena-, Oshikoto-, Otjozondjupa- en Omahekestreek.

KUS: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met miskolle aanvanklik in die Suide. Oor die sentrale Namib sal dit warm wees met winderige toestande.

GETYE BY WALVISBAAI: H 08:01 L 14:18 H 20:56



Gobabis 16° 32°

Katima Mulilo 18° 30°

Keetmanshoop 18° 32°

Mariental 20° 33°

Opuwo 20° 30°

Oshakati 21° 30°

Rundu 16° 30°

Walvisbaai 17° 27°

Windhoek 15° 30°



Luanda 22° 32°

Johannesburg 15° 28°

Kaapstad 15° 33°

Soortgelyk

 

KYK: WHS 100 jaar, Ludik-broers se roerende lied

2 dae gelede | Mense

Die sangers Stefan Ludik en Hugo Ludik het op Donderdagaand 16 Maart ’n eerste uitvoering gelewer van die lied wat hulle as oudskoliere ter viering...

Walvisbaaise sakevrou sterf naby Langstrand

3 dae gelede | Ongelukke

Otis Finck op Walvisbaai - 'n Gru-ongeluk Donderdagaand tussen Afrodite-strand en Langstrand het die lewe van 'n bekende sakevrou van Walvisbaai geëis.Die 45-jarige me. Connie...

Spoorlyn toegewaai, onbenut

3 dae gelede | Infrastruktuur

Ronelle Rademeyer - Die nuut-opgeknapte spoorlyn tussen Aus en Lüderitz wat verlede jaar teen ’n koste van sowat N$62 miljoen voltooi is, kon nog nie...

Weer, Vrydag 17 Maart 2017

3 dae gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm met enkele reënbuie oor die noordwestelike en westelike dele van die Hardapstreek. Swaar buie word in die verre noordweste van...

Otavi se waardasierol geskrap

3 dae gelede | Regering

Elvira Hattingh Die Otavi-dorpsraad se omstrede voorlopige waardasierol vir eiendomme is gister geskrap nadat landdros Joseph Shikongo bevind het dat die regte prosedures nie gevolg...

Regering 'trek nié Chinese voor'

3 dae gelede | Regering

Estelle de BruynMinisters het vandeesweek in die Nasionale Vergadering (NV) wal gegooi teen beweringe dat die regering hom blind hou vir die manier waarop werkspermitte...

Namibiërs gee kontrakte weg

3 dae gelede | Ministeries

Catherine Sasman Hoewel meer as 80% van alle staatsboukontrakte die afgelope drie jaar aan Namibiese maatskappye toegeken is, word so te sê 100% van die...

Klein begin, groot sosatie

3 dae gelede | Plaaslik

Tanja Bause - Sowat 25 jaar gelede het me. Nora Horn sosaties by haar huis begin maak as ekstra inkomste. Vandag word Ouma Nora se...

Nasionale biddag Sondag

3 dae gelede | Gebeure

Die Raad van Kerke van Namibië gaan Sondag 'n nasionale biddag aanbied.Almal word uitgenooi om Sondag 19 Maart om 16:00 by die Gateway-konferensiesentrum in Khomasdal...