Weer vir 20 Januarie 2021

20 January 2021 | Weer
WEERWAAK: Swaar reënneerslae met kitsvloede sal waarskynlik by Tsumkwe en die streke van die Kavango, Zambezi, Oshikoto, Ohangwena en Oshana voorkom en na die Omusati- en Kunenestreek môre en oormôre versprei. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Suide, Weste en verre Noordweste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm wees met enkele tot geïsoleerde donderstorms, maar verspreide tot wydverspreide donderstorms by Tsumkwe en die streke van die Kavango, Zambezi, Oshikoto, Ohangwena en Oshana.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle.

GETYE BY WALVISBAAI: H: 08:19 L 14:36 H 20:45

VOORUITSIGTE

Windhoek Rainy 17° 29°

Gobabis Partly cloudy 17° 32°

Katima Mulilo Rainy 20° 28°

Keetmanshoop Sunny 20° 35°

Mariental Sunny 20° 36°

Opuwo Partly cloudy 19° 34°

Oshakati Rainy 20° 32°

Rundu Rainy 19° 27°

Walvisbaai Partly cloudy 16° 25°

Johannesburg Partly cloudy 15° 20°

Kaapstad Partly cloudy 18° 28°

Soortgelyk

 

Namibië se Ontplooiings- en Immuniseringsplan "onder die beste...

1 uur gelede | Gesondheid

Namibië se Ontplooiings- en Immuniseringsplan teen Covid-19 is deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) as "een van die beste in die wêreld" beskryf. Volgens die minister van...

N$583 miljoen vir Namibië se Covid-19 Ontplooiings- en Immuniseringsplan...

1 uur gelede | Gesondheid

Die totale voorgestelde begroting vir Namibië se Ontplooiings- en Immuniseringsplan vir Covid-19-entstowwe is N$583 miljoen waarvan N$484,8 miljoen vir die aankoop van die entstowwe is....

Covid-19-regulasies geld tot 31 Maart

1 uur gelede | Gesondheid

Pres. Hage Geingob het pas by Staatshuis aangekondig die huidige Covid-19-maatreëls geld vir die volgende 36 dae vanaf middernag tot 31 Maart (Onafhanklikheidsdag op 21...

Knopvelsiekte breek in Omaheke uit

2 ure gelede | Landbou

Knopvelsiekte het by Eiseb in die Omahekestreek uitgebreek en die beweging van beeste in dié gebied is tot verdere kennisgewing opgeskort.Volgens dr. Albertina Shilongo, hoof-veeartsenybeampte...

Metro spoils its customers

4 ure gelede | Plaaslik

Metro Namibia celebrated its birthday in style once again by spoiling five lucky customers each to a trailer of their own, stocked with N$5,000-00 worth...

Vrou woon in haar motor by hospitaal

12 ure gelede | Mense

Henriette Lamprecht – 'n Bejaarde vrou van die kus woon die afgelope week in haar motor in die parkeerterrein van 'n staatshospitaal in Windhoek om...

Toekoms van 77 Air Nam-vlieëniers onseker

12 ure gelede | Vervoer

Francoise Steynberg – Altesaam 77 vlieëniers van Air Namibia se toekoms is onseker. Boonop het bykans 75% van die redery se vlieëniers se lisensies verval...

Ses damme voller as 100%

12 ure gelede | Weer

Elvira Hattingh – Terwyl altesaam sowat ses Namibiese damme tans 100% of meer water bevat, oorstroom die Zambezirivier sy walle, met water wat in die...

Weer vir 24 Februarie

12 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Wydverspreide donderbuie word in Ohangwena, Oshikoto, Otjozondjupa en Omaheke verwag. BINNELAND: Sonnig en warm in die Suide en Weste, andersins gedeeltelik bewolk en baie...