Weer vir 2 Julie 2018
WEERWAAK: Ysige weer met swartryp op plekke in die Suide, Omahake- en Khomasstreek. Dit kring môre en Woensdag noordwaarts uit.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud tot baie koud in die Suide, Weste, Khomas en Omaheke. Elders sal dit sonnig en matig tot warm wees. Enkele ligte buie word in die oggend oor die verre suidelike dele verwag, met winderige toestande oor die binneland.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot matig met miskolle in die oggend. Sandstorms word in die aand oor die kus verwag.
GETYE BY WALVISBAAI: H 05:38 L 11:33 H 18:08
Gobabis -2° 17°
Katima Mulilo 03° 25°
Keetmanshoop 0° 11°
Mariental 01° 13°
Opuwo 09° 25°
Oshakati 08° 26°
Rundu 06° 26°
Walvisbaai 09° 21°
Windhoek 01° 16°
Luanda 20° 26°
Johannesburg -2° 16°
Kaapstad 10° 13°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie