Weer vir 2 April 2020
BINNELAND: Mooi weer en baie warm in die Weste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm wees met enkele donderbuie in die Suide, maar geïsoleerde tot verspreide donderbuie in die Noordooste, Ooste, Noorde en sentrale hoogliggende dele.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle in die oggend.
GETYE BY WALVISBAAI: H 10:15 L 16:44 H 2322
VOORUITSIGTE
(°C)
Windhoek 16° 28°
Gobabis 15° 28°
Katima Mulilo 18° 32°
Keetmanshoop 14° 33°
Mariental 17° 32°
Opuwo 19° 30°
Oshakati 17° 30°
Rehoboth 15° 30°
Rundu 19° 29°
Walvisbaai 15° 23°
Johannesburg13°17°
Kaapstad16°30°
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle in die oggend.
GETYE BY WALVISBAAI: H 10:15 L 16:44 H 2322
VOORUITSIGTE
(°C)
Windhoek 16° 28°
Gobabis 15° 28°
Katima Mulilo 18° 32°
Keetmanshoop 14° 33°
Mariental 17° 32°
Opuwo 19° 30°
Oshakati 17° 30°
Rehoboth 15° 30°
Rundu 19° 29°
Walvisbaai 15° 23°
Johannesburg13°17°
Kaapstad16°30°
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie