Weer vir 19 Mei 2017

19 May 2017 | Weer
BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm.



KUS: Miskolle aanvanklik oor die suidelike kus, maar sonnig en martig tot warm elders. Baie warm toestande word langs die noordelike kusgebied verwag.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 08:30 L: 14:35 H: 21:14



Gobabis06°27°

Katima Mulilo09°29°

Keetmanshoop14°30°

Mariental09°29°

Opuwo13°31°

Oshakati13°30°

Rundu12°29°

Walvisbaai15°32°

Windhoek10°26°

Luanda23°29°

Johannesburg06°19°

Kaapstad12° 21°

Soortgelyk

 

Handjie vol mense daag op by Afrikadag-vieringe

8 ure gelede | Gebeure

Net sowat 100 mense het by die Katutura Sport- en Jeugkompleks vir die viering van die 54ste Afrikadag opgedaag.Me. Netumbo Nandi-Ndaitwah, minister van internasionale betrekkinge...

Tienermeisie vermoor glo eks-kêrel se baba

1 dag gelede | Misdaad

Francoise Steynberg - 'n Tienermeisie (16) sal moontlik vanmiddag in die landdroshof op Keetmanshoop verskyn nadat sy daarvan beskuldig word dat sy Dinsdag haar voormalige...

Werkloosheid onder jeug styg drasties

1 dag gelede | Arbeid

Die amptelike werkloosheidsyfer in Namibië staan nou op 34 persent. Dit blyk uit inligting wat vanoggend deur die statistikus-generaal van Namibië, mnr. Alex Shimuafeni, bekend...

Ses leeus in drie weke afgemaai

1 dag gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - Die ministerie van die omgewing en toerisme het 'n ondersoek van stapel gestuur nadat die bekende sakeman van die Noorde, mnr. David...

Beeskarkas in minibus

1 dag gelede | Misdaad

Francoise Steynberg - Twee mans het in die landdroshof op Okahandja vir veediefstal verskyn nadat hulle verlede Donderdag met 'n beeskarkas in 'n minibus op...

KIES 2017 SE WENDORP EN WEN N$27 000

1 dag gelede | Gebeure

Tot 17:00 op 2 Junie het elke Namibiër een stem om die wenner van vanjaar se Dorp van die Jaar-kompetisie (NTY2017) aan te wys. Een...

Skedel, beendere by bouperseel gevind

1 dag gelede | Misdaad

Augetto Graig - 'n Skedel en menslike beendere is Dinsdag deur werkers van die Roads Contractor Company (RRC) ontdek toe hulle 'n sloot langs die...

Weer vir 24 Mei

1 dag gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Zambezi- en Kavangostreke met 'n paar buie, andersins sonnig en warm tot baie warm. Winderige toestande word...

Ooswind looi kus

1 dag gelede | Weer

Die kus, veral Walvisbaai, word die afgelope paar dae geteister deur sterk ooswinde wat met bloedige temperature (38°C ) en stofstorms gepaardgaan. Sandhope het op...