Weer vir 18 April 2017
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm met geïsoleerde buie en donderbuie oor die Zambezistreek en westelike helfte van die binneland. Dit sal warm wees oor die sentrale hoogliggende gebiede.
KUS: Meestal mooiweer en warm tot baie warm oor die suidelike kusgebied. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en matig tot warm wees.
GETYE BY WALVISBAAI: H 06:23 L 12:31 H 19:13
Gobabis15°30°
Katima Mulilo17°29°
Keetmanshoop15°30°
Mariental16°32°
Opuwo21°37°
Oshakati18°32°
Rundu18°32°
Walvisbaai15°25°
Windhoek14°25°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie