Weer vir 17 Oktober
WEERWAAK: Winderige toestande duur oor die hele land voort. Swaar reën kan oor plekke in die //Kharasstreek voorkom. Inwoners word aangeraai om die nodige voorsorg te tref.
BINNELAND: Sonnig en bloedig warm in die Noordooste, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met 'n paar buie oor die Khomasstreek en die verre Suidweste, maar geïsoleerde donderbuie in die Hardap- en //Kharasstreke.
KUS: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met 'n paar buie in die Suide. Sandstorms kan oor die sentrale kus voorkom.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 10:46 H: 17:10 L: 23:10
WINDHOEK 16° 30°
RUNDU 20° 37°
OSHAKATI 20° 34°
GOBABIS 18° 36°
MARIENTAL 23° 36°
KEETMANSHOOP 23° 36°
WALVISBAAI 16° 36°
LUANDA 20° 28°
JOHANNESBURG 12° 26°
KAAPSTAD 16° 27°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie