Weer vir 16 Junie 2017

16 June 2017 | Weer
BINNELAND: Koud aanvanklik in die //Kharas- en Hardapstreek, maar dit word later matig tot warm. Elders sal dit matig tot warm wees, maar baie warm in die Noorde.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle aanvanklik, maar dit word later sonnig en warm.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 05:45 L: 11:42 H: 18:31



Gobabis06°25°

Katima Mulilo10°28°

Keetmanshoop08°30°

Mariental10°26°

Opuwo10°30°

Oshakati11°29°

Rundu10°27°

Walvisbaai10°20°

Windhoek09°24°

Luanda21°27°

Johannesburg11°21°

Kaapstad11°17°

Soortgelyk

 

Ngatjizeko tree af

5 ure gelede | Regering

Augettto Graig - Die nuwe perssekretaris in die kantoor van die president, dr. Alfredo Tjiurimo Hengari, het so pas (Woensdagoggend) aan Republikein bevestig dat minister...

Grondbelastingaansoek slaag in hoërhof

17 ure gelede | Howe

Die dringende hofaansoek waarmee gepoog is om uitstel te kry vir die betaling van grondbelasting deur boere hangende 'n appèl oor hul grondwaardasies, het vanoggend...

Miljoene vir baba met breinskade

17 ure gelede | Howe

Henriette Lamprecht - ’n Ma van Windhoek het ’n skikkingsooreenkoms met die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste bereik, nadat haar seuntjie weens ’n tekort...

Tydelike onderwysers Desember laas betaal

17 ure gelede | Onderwys

Henriette Lamprecht – Tydelike onderwysers by twee laerskole in Windhoek sê hulle het sedert Desember verlede jaar nog nie weer ’n salaris ontvang nie. Republikein...

Ratel(taai) teen gemsbok en Jakkals

17 ure gelede | In beeld

Die spreekwoord lui nie verniet “so taai soos 'n ratel” nie. 'n Suid-Afrikaanse natuurfotograaf, Dirk Theron, het 'n kwaai ratel by 'n watergat in die...

Geingob wis niks van Oropoko

17 ure gelede | Ministeries

Estelle de Bruyn - Die vloed negatiewe publisiteit oor die aankoop van ‘n peperduur gasteplaas deur die ministerie van verdediging, terwyl soldate huis toe gestuur...

Maamberua: Duitse setlaars in gevaar

17 ure gelede |

Estelle de Bruyn - Die Swanu-verteenwoordiger in die Nasionale Vergadering (NV), mnr. Usutuaije Maamberua, het gister ‘n onbedekte dreigement teen Duitssprekende Namibiërs gemaak.Met die aanvang...

Weer vir 21 Februarie

17 ure gelede | Weer

BINNELAND: Meestal sonnig en baie tot bloedig warm in die //Kharasstreek, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie...

Angolees in hof oor kokaïen

17 ure gelede | Howe

Francoise Steynberg - 'n Angolese burger (52) wat Maandagaand by die Internasionale Lughawe Hosea Kutako weens dwelmhandel in hegtenis geneem is, het gister in die...