Weer vir 16 Augustus 2017
WEERWAAK: Koue, nat en winderige toestande word vandag oor die //Kharasstreek verwag. Die koue sal môre na die sentrale en noordelike dele uitbrei.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig met ligte reën in die //Kharasstreek, maar gedeeltelik bewolk en warm in die Hardapstreek. Elders sal dit sonnig en warm tot baie warm wees.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig met miskolle aanvanklik. Ligte reën word vanoggend oor die suidelike kusgebied verwag.
GETYE BY WALVISBAAI: H 09:26 L 15:29 H 22:01
Gobabis 06° 28°
Katima Mulilo 07° 28°
Keetmanshoop 05° 18°
Mariental 04° 24°
Opuwo 13° 30°
Oshakati 13° 31°
Rundu 12° 29°
Walvisbaai 06° 18°
Windhoek 07° 24°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie