Weer vir 15 November
WEERWAAK: Koue en winderige toestande sal in die Suide, die Ooste en oor die sentrale hooglande voorkom.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud in die llKharasstreek met 'n paar buie in die verre Suidweste, andersins gedeeltelik bewolk en bloedig warm in die Noordooste met 'n paar donderbuie in die verre Noordooste. Elders sal dit mooiweer en koel tot warm, maar baie warm in die Noorde wees. 'n Fris tot sterk wind gaan oor die binneland heers.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm. Ligte buie kan oor die verre suidelike kus voorkom.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:26 H: 13:46 L: 19:56
WINDHOEK 10° 24°
RUNDU 21° 36°
OSHAKATI 20° 35°
GOBABIS 10° 23°
MARIENTAL 12° 24°
KEETMANSHOOP 07° 19°
WALVISBAAI 13° 28°
LUANDA 22°30°
JOHANNESBURG 05° 25°
KAAPSTAD 12° 19°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie