Weer vir 14 Februarie 2017
WEERWAAK: Swaar reënval word op plekke in die Noordweste en die Omaheke- en Otjozondjupastreek verwag.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot bloedig warm in die //Kharasstreek. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met geïsoleerde donderstorms, maar verspreid oor die Noordweste en Omaheke- en Otjozondjupastreek.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle aanvanklik.
GETYE BY WALVISBAAI: L 11:33 H 17:49
L 23:39
Gobabis 19° 33°
Katima Mulilo 20° 34°
Keetmanshoop 19° 37°
Mariental 21° 37°
Opuwo 19° 35°
Oshakati 21° 34°
Rundu 20° 34°
Windhoek 16° 30°
Walvisbaai 14° 25°
Luanda 22° 32°
Johannesburg 16° 26°
Kaapstad 17° 27°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie