Weer vir 14 Augustus
WEERWAAK: Oosweertoestande kan vanaf môre oor kusgebiede voorkom waar dit baie tot bloedig warm sal wees met sandstorms wat oor die gebied kan voorkom. 'n Sterk wind word ook oor die binneland verwag.
BINNELAND: Mooi weer en warm tot baie warm. Winderige toestand sal oor die binneland voorkom.
KUS: Miskolle in die oggend, dit sal later mooi weer en matig tot warm, maar baie warm in die Suide word.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:54 H: 15:19 L: 21:13
WINDHOEK 12° 28°
RUNDU 15° 32°
OSHAKATI 17° 35°
GOBABIS 09° 31°
MARIENTAL 09° 29°
KEETMANSHOOP 11° 28°
WALVISBAAI 12° 26°
LUANDA 19° 25°
JOHANNESBURG 09° 25°
KAAPSTAD 10° 20°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie