Weer vir 13 September

13 September 2017 | Weer
BINNELAND: Mooiweer en baie warm in die Zambezi- en Kavangostreek, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die Suide, baie warm in die sentrale en oostelike streke tot bloedig warm in die noordelike streke.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met ­miskolle in die oggend.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 08:37 L: 14:42 H: 21:15



WINDHOEK16°32°

RUNDU17°35°

OSHAKATI17°37°

GOBABIS14°35°

MARIENTAL11°33°

KEETMANSHOOP12°33°

WALVISBAAI12°20°

LUANDA19°29°

JOHANNESBURG16°30°

KAAPSTAD12°18°

Soortgelyk

 

Botma-moordsaak tot Augustus uitgestel

5 ure gelede | Howe

Die drie mans wat daarvan beskuldig word dat hulle 'n bejaarde egpaar vroeër vanjaar op 'n plaas naby Koës vermoord het, het vandag hul derde...

Drieling-ma sê dankie

22 ure gelede | Mense

Tanja BauseOp 25 Junie sal die drieling Mujaame, Kauzikua en Muhupise Tengee hul eerste dekade vier. Kort ná hul geboorte het hul ma, me. Orpa...

Suide se skaapboere kondig slagboikot aan

22 ure gelede | Plaaslik

Ronelle RademeyerDie krisis in die kleinveebedryf het weens die prysverskil op lamkarkasse hier en in Suid-Afrika só versleg dat skaapboere van Maandag af die uitvoerabattoirs...

Vermeende brandstigter 'te emosioneel' in hof

22 ure gelede | Howe

Francoise SteynbergDie vrou wat daarvan beskuldig­ word dat sy die geskiedkundige Seeheim Hotel buite Keetmans­hoop op 10 Junie laat afbrand het, me. Janine Almaviva Swartz...

Weer vir 21 Junie

22 ure gelede | Weer

BINNELAND: Mooiweer en matig tot warm in die Suide, andersins mooiweer en warm tot baie warm.KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle in die oggend.GETYE...

Verstedeliking onder loep

22 ure gelede | Ministeries

Denver KistingIn 1990 het 43% van die wêreldbevolking in stedelike gebiede gewoon.Vyftien jaar later – teen 2015 – het dié syfer tot 54% geklim.Mnr. Derek...

Son gaan vandag 'stilstaan'

22 ure gelede | Wetenskap

Elvira Hattingh - Vandag om 12:07 sal die son regoor die Kreefskeerkring geleë wees en dus sy noordelikste posisie of verste punt vanaf die suidelike...

NIP ‘deeglik ondersoek’

22 ure gelede | Misdaad

Henriette Lamprecht – ’n Deeglike ondersoek gaan van stapel gestuur word om beweringe van bedrog by die Nasionale Instituut vir Patologie (NIP) te ondersoek. Die...

‘Skooltye gaan oor kinders, nie ouers nie’

22 ure gelede | Onderwys

Republikein het met ouers in die hoofstad oor die nuwe voorgestelde skooltye gesels wat binnekort van toepassing sal wees. Volgens die minister van onderwys, kuns...