Weer vir 13 Maart

13 March 2018 | Weer
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met 'n paar buie oor die sentrale plato, maar geïsoleerde donderbuie in die Noorde.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle in die oggend.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 06:38 H: 12:55 L: 18:58

WINDHOEK 17° 33°

RUNDU 22° 34°

OSHAKATI 19° 33°

GOBABIS 18° 36°

MARIENTAL 15° 36°

KEETMANSHOOP 15° 35°

WALVISBAAI 17° 28°

LUANDA 20° 32°

JOHANNESBURG 15° 25°

KAAPSTAD 18° 26°

Soortgelyk

 

Ses sterf in vroeë oggendure

1 uur gelede | Ongelukke

Tanja Bause 'n Motorongeluk tussen Windhoek en Okahandja het gister om 05:45 die lewens van ses mense geëis.Vyf mense was in 'n sedan van...

Katrina se skoonsuster verhuur glo lyshuis

1 uur gelede | Howe

Denver Kisting Die hoërhof in Windhoek het gister gehoor 'n skoonsuster van me. Katrina Hanse-Himar­wa het glo 'n huis, wat sy wederregtelik onder die...

Weer vir 12 Maart

1 uur gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die verre noordooste met 'n paar donderbuie, andersins sonnig en warm tot baie warm. KUS: Gedeeltelik bewolk en...

Steytler verlaat Staatshuis

1 uur gelede | Regering

Dr. Alfredo Hengari, die president se woordvoerder, het in 'n bondige verklaring gesê Steyt­ler het verlede Maandag reeds bedank.Dit was ook sy laaste werkdag, het...

Vrae oor Boeing ná tweede ramp

1 uur gelede | Ongelukke

Ronelle Rademeyer Terwyl dit gister bekend geword het die twee vlugopnemers van die splinternuwe Boeing 737 Max 8 is op die ramptoneel van vlug ET302...

Bekende rugby-afrigter verskyn op diefstalklag

1 uur gelede | Howe

Andrew Poolman'n Voormalige afrigter van ­Namibiese nasionale rugby­spanne op senior en junior vlak verskyn vanoggend in die Windhoekse landdroshof, nadat hy Sondag op aanklag van...

Vakbonde: SADC moet by Zim ingryp

1 uur gelede | Arbeid

Augetto Graig - Dis hoog tyd dat die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingstreek (SADC) se arbeidsministers by die krisis in Zimbabwe ingryp.Dít volgens me. Zingiswa Losi, president van...

Peya wis niks van Stad Windhoek se plan

1 uur gelede | Plaaslik

Denver KistingTeen gisteroggend het die ­minister van stedelike en lande­like ontwikkeling, dr. Peya Mushelenga, nog geen amptelike woord oor Windhoek se 90-dae- omkeerplan gehoor nie.Mushelenga...

Weegbrûe beskerm ons paaie

1 uur gelede | Vervoer

Augetto Graig - Regstappe teen en die vervolging van voertuigeienaars wat hul voertuie oorlaai, sal na verwagting van 1 April af inwerking gestel word. Dít...