Weer vir 13 Junie
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig in die //Kharasstreek, met enkele reënbuie wat in die Suidweste verwag word. Elders sal dit sonnig en matig tot warm wees, maar baie warm in die Noorde.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig met reënbuie oor die suidelike kusgedeeltes. Elders sal dit bewolk en matig met miskolle in die oggend wees.
GETYE BY WALVISBAAI: L 09:38 H 16:05 L 21:58
WINDHOEK 07° 22°
RUNDU 07° 26°
OSHAKATI 10° 27°
GOBABIS 07° 26°
MARIENTAL 07° 24°
KEETMANSHOOP 08° 23°
WALVISBAAI 12° 18°
LUANDA 20° 27°
JOHANNESBURG 05° 17°
KAAPSTAD 13° 26°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie