Weer vir 13 Januarie 2017
WEERWAAK: Swaar reënval word oor die Noordooste en Sentrale Noorde verwag met moontlike kitsvloede.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm in die Verre Noordweste en //Kharasstreek. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm wees met enkele tot geïsoleerde donderstorms, en verspreide donderstorms in die Noordooste en Sentrale Noorde.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle en mooiweer later in die Suide.
GETYE BY WALVISBAAI: L 10:01 H 16:18
L 22:19
Gobabis 17° 34°
Katima Mulilo21° 30°
Keetmanshoop19° 34°
Mariental20° 36°
Opuwo17° 35°
Windhoek 17° 30°
Oshakati20° 35°
Rundu20° 32°
Walvisbaai 18° 24°
Luanda 22°30°
Johannesburg 16° 27°
Kaapstad 15° 26°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie