Weer vir 12 Junie
WEERWAAK: Kouer weer word oor die Suide verwag en dit sal baie koud môre in die oggend in die Hardap- en //Kharasstreke wees. Ooswindtoestande sal oor die Namib, sentrale en noordelike kus voortduur en Donderdag na die suidelike kus uitbrei.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm in die //Kharas- en Zambezistreke, andersins sonnig en warm tot baie warm. Winderige toetstande sal oor die binneland voorkom.
KUS: Gedeeltelik bewolk en warm in die Suide, andersins sonnig en baie warm in die noordelike en sentrale kus met sandstorms op plekke.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 05:42 H: 11:59 L: 17:51
WINDHOEK 08° 24°
RUNDU 10° 27°
OSHAKATI 14° 29°
GOBABIS 08° 26°
MARIENTAL 07° 25°
KEETMANSHOOP 09° 24°
WALVISBAAI 20° 39°
LUANDA 12° 19°
JOHANNESBURG 12° 19°
KAAPSTAD 10° 17°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie