Weer vir 11 Januarie 2019
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm in die Noorde met enkele donderbuie in die Zambezistreek. Elders sal dit mooiweer en baie tot bloedig warm wees. Winderige weer sal voortduur.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle plek-plek.
GETYE BY WALVISBAAI: H 06:28 L 12:24 H 18:37
VOORUITSIGTE
Windhoek 12° 33°
Gobabis 21° 37°
Katima Mulilo 18° 34°
Keetmanshoop 18° 37°
Mariental 19° 38°
Opuwo 20° 34°
Oshakati 21° 37°
Rehoboth 16° 34°
Rundu 21° 36°
Walvisbaai 15° 26°
Johannesburg 16° 30°
Kaapstad 15° 24°
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle plek-plek.
GETYE BY WALVISBAAI: H 06:28 L 12:24 H 18:37
VOORUITSIGTE
Windhoek 12° 33°
Gobabis 21° 37°
Katima Mulilo 18° 34°
Keetmanshoop 18° 37°
Mariental 19° 38°
Opuwo 20° 34°
Oshakati 21° 37°
Rehoboth 16° 34°
Rundu 21° 36°
Walvisbaai 15° 26°
Johannesburg 16° 30°
Kaapstad 15° 24°
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie