Weer vir 11 Januarie 2017

11 January 2017 | Weer
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm tot bloedig warm in die Noord- en Suidweste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm wees met enkele donderbuie, maar geïsoleerd oor die Zambezi- en Omaheke­streek.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle aanvanklik.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:30 H: 14:50 L: 20:57



VOORUITSIGTE



GOBABIS17°34°

KATIMA MULILO 19°30°

KEETMANSHOOP21°37°

MARIENTAL20°37°

OSHAKATI20°37°

RUNDU19°35°

WALVISBAAI17°24°

WINDHOEK18°33°

LUANDA23°30°

JOHANNESBURG 14°25°

KAAPSTAD 19°31°

Soortgelyk

 

Senior bestuurder van Rehoboth-dorpsraad vas vir bedrog

16 ure gelede | Misdaad

ʼn Senior bestuurder van die Rehoboth-dorpsraad is saam met nog drie verdagtes in hegtenis geneem op aanklagte wat met die bedrog van 'n riooltender verband...

Lokomotief raak spoor byster

18 ure gelede | Ongelukke

Otis Finck – ‘n Lokomotief van TransNamib het gisteraand omstreeks 20:00 naby Duin 7 ontspoor.Niemand is in die voorval beseer nie.Werkers is tans besig om...

Kobi Alexander kry tronkstraf

20 ure gelede | Misdaad

Ronelle Rademeyer - Die 64-jarige Kobi (Jacob) Alexander is tot 30 maande tronkstraf gevonnis.Dit volg nadat hy verlede jaar ná tien jaar as voortvlugtige in...

Susanne Hoff skuldig aan poging tot moord

1 dag gelede | Howe

Jacqueline Louw – Susanne Hoff (56), wat teregstaan op ’n aanklag van sameswering om haar man, mnr. Egbert Hoff, te vermoor, is gister deur landdros...

Vermeende rower slaan glo babaseun teen muur

1 dag gelede | Misdaad

Jessica Botes - 'n Vrou en haar tweelingbabas was gister die slagoffers van 'n gewelddadige rooftog op Swakopmund.Die vermeende rower het glo om 03:50 'n...

Vryheid, veiligheid en vernuf

1 dag gelede | Byvoegsels

Henriette Lamprecht – Dit sal hom altyd bybly, die vryheid en die veiligheid. Vryheid nie net in die natuur nie, maar ook die vrye omgang...

Verkeersman sonder 'n prys

1 dag gelede | Misdaad

Des Erasmus - 'n Karweier van Windhoek van Angolese herkoms, mnr. Vicente Fanivamwe (50), is deur lede van die teenkorrupsie-eenheid in hegtenis geneem nadat hy...

Weer vir 24 Februarie 2017

1 dag gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie oor die Noordooste en dele van die Noordweste. Elders in die binneland...

Grondgroep: Namibiërs moet bronne terugkry

1 dag gelede | Politiek

Catherine Sasman - Die Beweging vir Grondlose Mense (LPM) sê radikale transformasie is nodig om alle natuurlike hulpbronne terug in die hande van Namibiërs (en...