Weer vir 10 Julie 2020
WEERWAAK: Baie koue, winderige en reënerige toestande word in die ||Kharas-, Hardapstreek en westelike plato verwag. Yskoue weer sal Saterdag oor die sentrale en oostelike dele versprei. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.
BINNELAND: Bewolk en baie koud in die Weste en Suide met buie en donderbuie. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en matig tot warm wees. Dit sal winderig in die binneland wees.
KUS: Bewolk en koud met buie en donderbuie oor die sentrale en suidelike kus.
GETYE BY WALVISBAAI: H 06:41 L 12:32 H 19:12
VOORUITSIGTE
Windhoek 05° 21°
Gobabis 05° 24°
Katima Mulilo 05° 26°
Keetmanshoop 06° 16°
Mariental 03° 18°
Opuwo 03° 22°
Oshakati 09° 28°
Rehoboth 06° 24°
Rundu 05° 24°
Walvisbaai 08° 20°
Johannesburg 05° 18°
Kaapstad 05° 16°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie