Weer, Maandag 30 Maart 2020
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie in die ||Kharasstreek. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met verspreide tot wydverspreide donderbuie oor die suidoostelike- en noordelike streke. Winderige weer sal voortduur in die binneland.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle. Ligte buie is moontlik.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 06:28 L: 12:31 H: 18:58
WINDHOEK17°29°
RUNDU19°29°
OSHAKATI18°28°
GOBABIS20°36°
MARIENTAL21°33°
KEETMANSHOOP15°31°
WALVISBAAI14°23°
LUANDA25°32°
JOHANNESBURG15°26°
KAAPSTAD13°23°
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle. Ligte buie is moontlik.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 06:28 L: 12:31 H: 18:58
WINDHOEK17°29°
RUNDU19°29°
OSHAKATI18°28°
GOBABIS20°36°
MARIENTAL21°33°
KEETMANSHOOP15°31°
WALVISBAAI14°23°
LUANDA25°32°
JOHANNESBURG15°26°
KAAPSTAD13°23°
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie