Weer, Donderdag 28 Junie 2018
WEERWAAK: Baie koue toestande word Maandag in die Suide verwag wat Dinsdag noordwaarts sal versprei.
BINNELAND: Aanvanklik koud oor die binneland. Dit sal gedeeltelik bewolk en matig in die ||Kharassreek wees, maar sonnig en warm elders. Dit sal winderig in die Suide en Noordweste wees.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle in die verre Suide. Elders sal dit meestal sonnig en matig wees.
GETYE BY WALVISBAAI: L 09:57 H 16:28 L 22:15
VOORUITSIGTE
WINDHOEK06°23°
RUNDU12°26°
OSHAKATI10°27°
GOBABIS06°26°
MARIENTAL07°25°
KEETMANSHOOP07°25°
WALVISBAAI09°22°
LUANDA20°27°
JOHANNESBURG05°18°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie