Weer, Donderdag 14 Februarie 2019

14 February 2019 | Weer
BINNELAND: Sonnig en baie warm in die noordweste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm wees, met donderbuie plek-plek in Omaheke, Khomas, Hardap en //Kharas. Oor die Zambezi- en Kavangostreke word wydverspreide donderbuie verwag.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle.

GETYE BY WALVISBAAI: H 10:29 L 17:05 H 23:33

WINDHOEK 18° 34°

RUNDU 20° 29°

OSHAKATI 19° 35°

GOBABIS 20° 35°

MARIENTAL 20° 36°

KEETMANSHOOP 20° 34°

WALVISBAAI 14° 25°

LUANDA 22° 34°

JOHANNESBURG 15° 20°

KAAPSTAD 18° 26°

Soortgelyk

 

Net twee aspirantdokters slaag

5 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Die mediese en tandheelkundige raad sê die onus rus op studente om te bewys hulle is daarop geregtig om by die raad...

Neckartaldam kry water

5 ure gelede | Weer

Elvira Hattingh – Terwyl die Nautedam, wat verlede week 61,7% vol was, soveel water bygekry het dat die sluise oopgetrek moes word, het die nuutgeboude...

Hage open parlement

5 ure gelede | Regering

Augetto Graig - Die jaar 2019 sal die Namibiese regering definieer.So sê president Hage Geingob, wat gister amptelik die parlement geopen het.Volgens hom is dit...

Weer, Donderdag 14 Februarie 2019

5 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en baie warm in die noordweste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm wees, met donderbuie plek-plek in Omaheke, Khomas,...

Eerste voëlgriep-uitbreking bevestig

5 ure gelede | Omgewing

Tanja Bause - Die direktoraat veeartsenydienste (DVS) in die ministerie van landbou, water en bosbou het gister ’n verklaring uitgereik wat die eerste uitbreking van...

Vrou probeer eie lewe neem voor skulderkenning

5 ure gelede | Plaaslik

Ronelle Rademeyer - Die 49-jarige boekhouer van Windhoek wat gister skuld sou beken op klagtes wat verband hou met beweerde bedrog van sowat N$17 miljoen,...

Heckmair: Saak val weer vas

5 ure gelede | Howe

Marc Springer - Een van die beskuldigdes in die moord op mnr. André Heckmair het Dinsdag opnuut sy prokureur in die pad gesteek en die...

KORT NUUS

5 ure gelede | Politiek

Oud en jonk gesoek as verkiesingsbeamptesWindhoek Senior burgers is volgens die Verkiesingskommissie (ECN) welkom om aansoek te doen vir die sowat 15 000 vakatures wat...

Verken die wildernis by Desert Rhino Camp

5 ure gelede | Toerisme

Wilderness Safaris se Desert Rhino Camp is in die rotsagtige heuwels van die Palmwag-konsessie geleë, wat 450 000 ha groot is.Hierdie streek word deur sy...