Waterpype lek in Windhoek
Waterpype lek in Windhoek

Waterpype lek in Windhoek

Francoise Steynberg
Die munisipaliteit van Windhoek het in ‘n nuusverklaring bevestig dat geringe waterpyplekke by sekere plekke in die hoofstad ondervind word.

Die Windhoekse Sentrale Hospitaal by die hoofingang in Florence Nightingalestraat ondervind ‘n lekkasie van Ø400 mm.

“Dit is die hooftoevoerlyn na die hospitaal. Genoeg tyd word tot Maandag gegee om die munisipaliteit se tegniese span kans te gee om die werk te voltooi,” lui die nuusverklaring.

Die pyplyn op die hoek van Frankie Fredericks- en Chasiestraat wat water na die Grove Mall en omliggende gebiede verskaf, lek teen Ø250 mm.

“Die tegniese span het vandag aan die geringe lekkasie begin werk,” lui die verklaring.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!