Water: Hou rekord van elke druppel
Waterbestuur is die enigste manier om vas te stel waarheen die meeste water in jou huis gaan en om lekkasies vroegtydig op te spoor.
Elvira Hattingh - Tot 90% van die water in Windhoek wat onnodig weens lekkasies of buitensporige waterverbruik verlore gaan, sou gespaar kon word indien huishoudings rekord van hul
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie