Wat hou die toekoms vir Trump in?
Dit was in die naweek presies twee jaar gelede dat Donald John Trump as president van Amerika ingehuldig is. Waar staan hy nou? En hoe het hy Amerika verander? vra Leopold Scholtz.
Leopold Scholtz Niemand het ooit verwag dat Trump bloot sou water trap as hy in die Withuis beland nie.Maar dat hy só ’n orkaan sou wees wat byna alle gevestigde norme, konvensi
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie