Wanneer is ouderdom uiteindelik welkom?
Wanneer is ouderdom uiteindelik welkom?

Wanneer is ouderdom uiteindelik welkom?

Maria Eiseb
Wanneer ouderdom intree is dit ’n ander saak.

Dit kom met sy eie kaboedel pyne, kwale en ’n humeur wat nie elke dag lekker is nie.

Jy word uiteindelik weer ’n klein kind.

Miskien is dit die wiel wat terugdraai.

Jy dink nog jy kan dít of dát doen, maar dan is dit net jou verbeelding.

Ek verwonder myself aan die skepping: van geboorte af is dit ’n wonderlike gebeurtenis.

Alles is mooi in jou jong lewe, jy is sorgeloos en niks pla jou nie.

Meestal bekommer jy jou nie oor wat môre inhou nie.

Jinne, maar laat die lewe begin koers vat ouderdom se kant toe, dan is dit ’n heel nuwe lewe wat weer begin.

Ek kan by my grootmense in die familie sien hoe die lewe omskep word.

Sowat vyf jaar terug was hulle nog op twee bene, maar deesdae is hulle op drie bene - behalwe my pa.

Die kierie wat hy gebruik is ’n baie mooi een.

Mens kan dit ’n “fashion” kierie noem, want hy gebruik dit nie vir ondersteuning nie.

Soms is mense verward daaroor. Op sy ouderdom is hy nog kiertsregop en het nie die hulp van die stok nodig nie.

Toe hy in Suid-Afrika was, was mense verbaas dat hy op sy oudag nie die hulp van die stok nodig het nie.



Hulle het verras gevra hoe kry hy dit reg, maar ja as jy gegee is om mooi oud te word, is dit maar so.

Op sy oudag het hy nie kwale nie, sy ouderdom behandel hom darem goed.

Ek kan nie verstaan met hoeveel bagasie die ouderdom kom nie.

Ek het nou die dag met hom gesels en hy het gelag en gesê jy het eintlik nie ’n keuse as jy oud word nie: “Jy moet net aanvaar enigiets wat oor jou pad kom."

Dit is waar, die rimpels maak jou ook lelik, jou liggaam raak ook klein en die ergste van alles is jy raak ongeduldig.

Ek wonder hoekom raak oumense ongeduldig.

Is dit omdat daar nie meer kragte in die liggaam is nie en hulle wil hê dinge moet gedoen word soos hulle dit sou gedoen het, miskien?

Jy kan sommer in die stemtoon die ongeduld hoor, veral as jy gevra word om iets te doen.

Wat ouderdom aan jou doen is eintlik ’n skelm spel, jy dink nog jy kan, maar jy kan nie.

Jy word omtrent van alles afgesny en die hartseer deel is jy aanskou dit maar net.

Miskien word jy net meer rustiger gemaak, smaak dit my.

By sommige mense sien jy die ouderdom het ingetree, maar die aanvaarding is nie daar nie.

En dié wat glad nie oud wil raak nie, gee ek ’n “thumbs up”.

Dan raak dit nou lelik en is dit ’n ding van oud, maar nie koud nie.

Jy sien sommer hoe hulle die “gym” oorvat - veral die tannies.

As jy op Hage se payroll is moet jy weet dit is gedaan. Iemand is al weggeja uit die tou vir die pensionarisse.

Gevra hoekom sy die mense wil kom stout maak, met ’n kiertsregop lyfie.

Daar word gesê met grysheid kom wysheid en dit is baie waar, maar ek wonder hoekom “likes” mense nie om oud te raak nie, want ouderdom kom met sy bagasie in jou lewe.

Dit kom neem alles oor en jy moet net volgens sy wet handel.

Wanneer is ouderdom dan uiteindelik welkom?

Kommentaar

Republikein 2024-03-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

European Championships Qualifying: Bristol City 1 vs 0 Leicester City English Championship: Bristol City 1 vs 0 Leicester City Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Currency: GBP to NAD 23.82 | EUR to NAD 20.37 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.88 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.66 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1303.34 | USD to ZAR 18.88 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53% Sport results: European Championships Qualifying: Bristol City 1 vs 0 Leicester City English Championship: Bristol City 1 vs 0 Leicester City Weather: Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.82 | EUR to NAD 20.37 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.88 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.66 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1303.34 | USD to ZAR 18.88 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53%