Wanderers vergroot sy voorsprong boaan liga
In 'n spannende einde op Walvisbaai kon die kusspan eenvoudig nie die wenlopies teen WHS Old Boys vind nie.
Andrew Poolman - 'n Honderdtal deur Wessel Myburgh was Saterdag sentraal in sy klubspan Samsung FNB Wanderers se oorwinning met 146 lopies teen die CCD Tigers, wat meegebring het d
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie