Walvisbaaise sakeman vas oor 'demoon-dwelm'

'n 64-jarige man is aangekla nadat hy glo vanuit sy onderneming handel in dwelms gedryf het.
Leandrea Louw
Leandrea Louw op Walvisbaai - 'n Walvisbaaise sakeman wat Vrydag met 168 sakkies van die sogenaamde demoon-dwelm in sy besit in hegtenis geneem is, is die naweek in 'n hospitaal opgeneem nadat hy in aanhouding siek geraak het.

Mnr. Louis Nasilowski (54) is vasgetrek met 98 sakkies "smoke" en 70 sakkies "wiz" met 'n beraamde waarde van N$18 760 in sy besit. Hy sou gister sy eerste hofverskyning gemaak het, maar die prosedure is in sy afwesigheid uitgevoer aangesien hy 'n private hospitaal in Windhoek is.

Hy staar klagte van dwelmhandel in die gesig en sy saak is tot 'n latere datum uitgestel.

Tydens 'n operasie van die Namibiese polisie is die dwelms gekoop en die inhoud in 'n laboratorium getoets. Toe bevestig is dit bevat wel amfetamien (Tik), het die polisie 'n klopjag op die onderneming uitgevoer.

Die polisie het nog sakkies in die kluis gevind. Na bewering is die sakkies teen N$100 elk oor die toonbank van die DVD-winkel verkoop.

"Wiz", ook bekend as "Speed", is 'n sintetiese dwelm wat gebruikers vir ure wakker hou, asook die hartklop en asemhaling versnel.

Amfetamien is 'n sentrale senustelsel-stimulant wat chemiese toestande en senuwees in die brein affekteer wat tot hiperaktiwiteit en impulskontrole bydra. Dit word gebruik om aandagafleibaarheidsindroom (ADHD), narkolepsie ('n slaaptoestand) en vetsug te behandel. Amfetamien kan allergiese reaksies, hallusinasies, verwarring of abnormale gedrag en hoë bloeddruk veroorsaak. Swaar gebruikers van amfetamien kan geneig wees tot skielike gewelddadige en irrasionele optrede.

Op kort termyn kan die geheue en konsentrasievermoë aangetas word. Verdraagsaamheid vir amfetamien kan vinnig opgebou word, dus word groter dosisse vir dieselfde ervaring vereis.

Langtermynmisbruikers kan verslaaf raak aan die gevoel wat dit hulle gee. Hewige langtermynmisbruik oor langer tydperke kan ook erge druk op die hart plaas en is gekoppel aan geestesiektes soos psigose. Amfetamiengebruikers het al aan 'n oordosis beswyk.

Verskeie video’s is op sosiale media wat wys hoe mense onbeheerbaar rondrol, skree en "waansinnig raak" nadat hulle sintetiese dagga, oftewel "K2" of "Spice", gebruik het. Psigotiese gevolge van K2-gebruik sluit in erge angs, verwarring, paranoia en hallusinasies.

KUSVROU VERTEL VAN 'ZOMBIE'

Nadat Republikein onlangs berig het die Namibiese polisie het bevestig dat geen voorvalle van die "demoon-dwelm" in Namibië voorgekom het nie, het 'n vrou van die kus laat weet so 'n geval is agt maande gelede by die Walvisbaaise polisie aangemeld.

Die vrou het aan Francoise Steynberg gesê die sakkie is by die beskuldigde se DVD-winkel gekoop.

"'n Monster van die dwelm is aan die Walvisbaaise polisie oorhandig wat dit glo na 'n laboratorium vir analise sou stuur," het die vrou gesê. "Die polisie het toe gesê dit sou ses tot tien maande neem voor die uitslae bekend sou wees."

Sy het vertel hoe die gebruiker binne twee weke van 'n normale mens in 'n baie aggressiewe een verander het.

"Hy het van 'n gesonde mens in 'n aggressiewe zombie verander. Hy het dit vir ses weke gebruik."

Sy het gesê hy is nou piekfyn en "dit is 'n wonderwerk dat hy uit die kake van verslawing ontsnap het".

Kommentaar

Republikein 2024-04-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.89 | EUR to NAD 20.54 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.2 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.2 | USD to ZMW 26.13 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 320.70/OZ DOWN -0.0011 | Copper US$ 4.44/lb UP +0.82% | Zinc US$ 2 811.00/T DOWN -0.09% | Brent Crude Oil US$ 88.06/BBP DOWN -0.0031 | Platinum US$ 902.52/OZ DOWN -0.0081 Sport results: Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Weather: Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.89 | EUR to NAD 20.54 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.2 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.2 | USD to ZMW 26.13 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 320.70/OZ DOWN -0.0011 | Copper US$ 4.44/lb UP +0.82% | Zinc US$ 2 811.00/T DOWN -0.09% | Brent Crude Oil US$ 88.06/BBP DOWN -0.0031 | Platinum US$ 902.52/OZ DOWN -0.0081