Walvisbaai kry eie navigasie-stasie
Walvisbaai kry eie navigasie-stasie

Walvisbaai kry eie navigasie-stasie

Namibië is nou deel van die wêreldwye maritieme veiligheidstelsel.
Augetto Graig
Augetto Graig



Namibië het sy Navtex-stasie op 18 Oktober op Walvisbaai geopen en in die proses deel van die Global Marine Distress and Safety System (GMDSS) geword.

Navtex is 'n eenrigting- teleksnavigasie-inligtingstelsel wat skepe ter see van toestande in kennis stel wat hulle raak.

Die stelsel is deel van die International Convention for the Safety of Life at Sea (SOLAS) van 1974, waarvan Namibië ook deel is.

Volgens Telecom Namibia se woordvoerder, me. Nomvula Kondombolo-Kimbinda, is die Navtex-projek 'n mylpaal vir Namibië as kusstaat en ontluikende maritieme logistieke sentrum.

Telecom het tot dusver sowat N$7,5 miljoen aan die oprigting van die stasie bestee.

Nege Namibiërs is by die stasie in diens – een toesighouer en agt agente.

Die stelsel werk 24 uur 'n dag, sewe dae 'n week.

Navtex verskaf inligting op kort afstande aan skepe en is deur die Inter­nasionale Maritieme ­Organisasie (IMO) ontwikkel.

Moderne en verbeterde radiokommunikasie word ingespan deur tegnologie wat van selektiewe, satelliet-, of digitale verspreiding gebruik maak.

Volgens Kondombolo-­Kimbinda verhoog Navtex die moontlikheid om waarskuwings uit te stuur wanneer skepe in die moeilikheid is.



BETER POGINGS

Die kans is groter dat waarskuwings ontvang sal word, die vermoë om oorlewendes op te spoor is beter, en dit ­verbeter kommunikasie en die ­koördinering van reddings­pogings.

Die stelsel verskaf ­seevaarders ook van noodsaaklike veiligheidsinligting, sê sy.

Namibië is naby groot internasionale skeeps­roetes geleë, en die ­afgelope 10 jaar is daar 'n toename in beide besoekende en verbyvarende maritieme verkeer.

“Maritieme veiligheid en GMDSS, waarvan Navtex 'n kerndeel is, is nood­saaklik in die vordering van ons strategiese doelwitte as kusstaat,” het die adjunkminister van werke en vervoer, mnr. James Sankwasa, by die geleentheid gesê.

Sy ministerie is toegewy aan die voortdurende sterk klem op ­maritieme veiligheid en om met vennote saam te werk – veral met die ministerie van inligting en kommunikasietegnologie (ICT), het hy gesê.

Saam sal hulle ­maritieme veiligheid in Namibiese waters verbeter deur moderne ­ingenieurs­wese en administratiewe oplossings toe te pas, sê ­Sankwasa.

Walvisbaai se adjunkburgemeester, me. Penelope Martin-Louw, het gesê: “Ek het geen twyfel dat hierdie belegging in die moderne stelsel nie net ons veiligheid langs die kus sal verbeter nie, maar ons ook aan internasionale standaarde sal laat voldoen.”

Mnr. Fernando Somaeb, voorsitter van Telecom Namibia se raad, het gesê: “Die aanlê van infrastruktuur en opgradering oor alle sektore van ons ekonomie soos uitgelig in die nasionale agenda is Telecom Namibia se hoofprioriteit.



VERPLIGTINGE ­NAGEKOM

“Ons lê nie net infrastruk­tuur aan nie, en lewer en onderhou nie net ­netwerke wat die ­voorsiening van gehalte-­dienste aan kliënte verskaf nie – ons stel ook ­nasionale en plaaslike ­owerhede in staat om ­nasionale en ­internasionale kommunikasieverpligtinge na te kom, soos met die ­navigasie-teleksstelsel wat ons vandag van stapel stuur,” het hy gesê.

Wêreldwye handel per see sal binne die ­volgende 30 jaar na verwagting ­verdriedubbel, wat groter geleenthede vir Namibië as hawe- en kusstaat bied, maar ook groter risiko's van ongelukke op see sal beteken.

Volgens Kondombolo-­Kimbinda kan Namibië heelwat voordeel hieruit trek.

- [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.79 | EUR to NAD 20.47 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.16 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.87 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.16 | USD to ZMW 26.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 316.51/OZ DOWN -0.0029 | Copper US$ 4.44/lb UP +0.80% | Zinc US$ 2 821.60/T UP 0.7% | Brent Crude Oil US$ 88.06/BBP DOWN -0.0031 | Platinum US$ 909.89/OZ UP +0.00% Sport results: Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Weather: Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.79 | EUR to NAD 20.47 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.16 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.32 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.87 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.16 | USD to ZMW 26.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 316.51/OZ DOWN -0.0029 | Copper US$ 4.44/lb UP +0.80% | Zinc US$ 2 821.60/T UP 0.7% | Brent Crude Oil US$ 88.06/BBP DOWN -0.0031 | Platinum US$ 909.89/OZ UP +0.00%