Waatlemoen-en-bessiepons met yskrans

07 December 2018 | Kuns en vermaak
Die yskrans wat bo-op dryf, lyk indrukwekkend en sal jou pons lank koud hou.

BESTANDDELE

200 g bloubessies

200 g kersieshande vol vars kruie (suurlemoenverbena is geurig)

500 g waatlemoen

1,5 liter bessiesap

1,5 liter bosbessie-ystee

750 ml rosé-vonkelwyn

750 ml rosé-wyn

METODE

Kook 2 liter water en laat afkoel. Kook weer en laat afkoel tot koud – gekookte water maak ys deursigtig. Vul ’n patroonkoekpan met volume van 2 liter met bessies, kersies en kruie. Gooi afgekoelde water oor en plaas oornag in vrieskas. Puree waatlemoen en druk deur sif. Meng waatlemoensap met res van bestanddele. Giet in groot ponsbak. Doop koekpan met ys vinnig in kookwater en maak yskrans los. Plaas in pons en sit voor. -Netwerk24

Soortgelyk

 

Polisie konfiskeer kerk se luidsprekers in Oshakati

6 ure gelede | Plaaslik

Die polisie het luidsprekers wat aan die New Jerusalem Ministry in Oshakati se informele nedersetting Oneshila behoort, vandeesweek ná klagtes van rusverstoring gekonfiskeer.Volgens inspekteur Thomas...

Olifante beskadig optiese kabels naby Khorixas

7 ure gelede | Plaaslik

‘n Trop olifante het inwoners in die Noorde van die land sonder landlyn- en selfoonverbinding gelaat, nadat die optiese kabel tussen Omatjete en Khorixas Donderdagmiddag...

Skietklub lê weer aan

9 ure gelede | Howe

Denver Kisting - Mnr. Norman Tjombe, die regsverteenwoordiger van die Rehoboth-skietklub, het vanoggend (Vrydag) bevestig sake is terug na normaal.Dít kom nadat die Namibiese weermag...

'Boere se veglus verdwyn'

19 ure gelede | Landbou

Ronelle Rademeyer en Elvira Hattingh - Twee bekende boere van die Suide sê die droogte het boere op hul knieë.“Ek was gister by ’n veiling...

Egpaar herontdek skaars plantjie

19 ure gelede | Omgewing

Denver Kisting – ’n Dekaan by die Namibië Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (Nust), dr. Rolf Becker, en sy vrou, me. Alma Moller, het verlede...

Kalender 18 Januarie

19 ure gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» Die Nasionale Kunsgalery van Namibië (NAGN) bied met trots Unam se beeldende kunste-uitstalling vir 2018 aan. Dié uitstalling is tans...

'DRK maak staat op ons'

19 ure gelede | Politiek

Inwoners van die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) maak staat op lande deel van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) om die land weer op die...

Operasie Hornkranz: Meer misdaad aangemeld

19 ure gelede | Misdaad

Augetto Graig Die Namibiese polisie het Woensdag by die Israel Patrick Iyambo-polisiekollege in Olympia terugvoering gegee aan die visepresident, mnr. Nangolo Mbumba, en die...

Weer vir 18 Januarie

19 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die //Kharasstreek, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie in...