Waarskuwing: Kitsvloede kom dalk vir Sentrale Noorde, Otjozondjupa
Die Namibiese weerkantoor het pas ’n waarskuwing vir môre vir moontlike kitsvloede in die Sentrale Noorde en Otjozondjupa-streek uitgereik. Die aangehegde weerkaart van die suidelike streekskantoor van Suider-Afrika, wys dat swaar reën oor die afgelope 24-uur in die ooste en noordooste van Namibië voorgekom het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie