Vuurvegters op pad na Zambië
Agtien brandweerwaens was Maandag deel van 'n seldsame vrag wat in Walvisbaai se hawe ontskeep is. Die brandweerwaens is vir Zambië bestem en sal langs een van die korridors na Namibië se landgebonde bure gebring word. Op die foto staan die brandweerwaens in gelid voordat die tog na die buurland onderneem is. Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie