Vry op borgtog, tot sy vonnis
Morné Mouton se vonnisoplegging is tot Woensdag 3 Februarie uitgestel.
Kristien Kruger – Morné Mouton, wat verlede week skuldig bevind is aan strafbare manslag, se vonnisoplegging is in die Windhoekse streekhof na volgende week Woensdag uitgestel.
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie